* Die Boere volk is enig in hul soort en elke spanlid van die Boere Republieke waaraan hul behoort is hul trots, kultuur en samesyn. Waarskynlik beskou elke volk hul as uniek, en ons Boervolk is nie anders nie, want ons verskil hemelsbreed van die res om ons. Dit is hoe dit hoort, volkswortels… Continue reading Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae
Kategorie: Vierkleur
Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke
* Die Vierkleur wat aan die Boere volk van die ZAR Boere republiek, oftewel Transvaal behoort, is en bly daardie Boere Republiek se volkseiendom. So behoort die Vrystaat Boere republieke vlag aan daardie republiek. Daar is heelwat Boere republieke binne hierdie twee republieke, wat elkeen ook hul eie vlae en simbole het. Elkeen moet respekteer… Continue reading Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke
