Wie baat by die korrupsie nadat dit plaasgevind het - word daar ooit regtig vervolg en moeite gedoen om geld terug te kry. Hoeveel van die elite is nie betrokke nie - nie die armes of selfs middelmatiges nie. Hulle betaal die belastings wat opgeslurp word. Dit verdwyn in 'n bodemlose put. Elites neem hande… Continue reading Elites – Eskom – ZUMA – Gupta
