Daar is verskeie tipes van rook wat mens vandag kry - maar watter is die ergste - laat weet gerus wat is u opinie. Pretoria 2016 : motorbande tydens munisipale verkiesings - verskeie busse en treine word daagliks uitgebrand Stakers en protesaksies is al sedert 1960 aan die gang, tydens die vorige regering… Continue reading Besoedeling : Rook