Malema – Rob Hersov links

In 'n artikel van 2015 word oor Malema geskryf waar hy oorsee belangrike sake kliënte toespreek rakende swart bemagtiging / regstellende aksie wat 'n totale mislukking in SA is en dat swartes nie daarby baatvind nie.   Dis nou 6 jaar later en Malema sit steeds gemaklik in sy groen stoel in parlement.   Volgens hom word… Continue reading Malema – Rob Hersov links