Dit sal interessant wees om te weet hoeveel spookwerkers regdeur die land bestaan, op alle vlakke van regerings en ook by regering asook staatsinstellings. Prasa het glo meer as 3000 spookwerkers. Belastingbetalers moet net altyd bly opdok en vure doodslaan. Hulle weet nie wat is 'n regering wat nie korrupsie bevat nie. * Prasa scandal… Continue reading Ghost workers (Praza) in SA
Kategorie: Praza scandal
Prasa – scandal
Dit is verseker nie kleingeld nie - en dis maar een van die baie skandale wat ons land sedert 1994 geteister het. Wapenskandaal is ook onder die tafel ingevee, wat het daarvan geword.? The 70 new locomotives were meant to pull carriages full of people and goods around South Africa. The billions of rands… Continue reading Prasa – scandal

