Globale menseregte skendings wreedaardige skandale

* Welbekendes en onbekendes, deel in hierdie groot gedekte feesmaal van hul bloedige lewenskulture wat hul vir jare regoor alle kontinente, geniet.   Moord orgies.  Dit is bykans onmoontlik om dit te verwerk, veral die slagoffers en families.  Die onmenslike dramas wat ontvou, die opbou van omstandighede buite die beheer van elke samelewing op elke kontinent… Continue reading Globale menseregte skendings wreedaardige skandale

Kinder misbruik en handel- Child trafficking

Daar is en word al vir jare hewige onregte teenoor veral minderjariges en kinders gepleeg deur veral bekendes en hooggeplaastes.   Hierdie kinders en sommige vandag volwassenes, wat so misbruik is, het soveel pyn en lyding ervaar dat dit menslik gesproke onmoontlik is om ooit te herstel.   Hoe herstel enige persoon 'n lewe waar daar soveel… Continue reading Kinder misbruik en handel- Child trafficking

Jeffrey Epstein’s pedophile island

Hierdie jong meisies was ingehok soos diere en sadisties (satanies) gebruik. On Friday, YouTube account ‘Rusty Shackleford‘ uploaded a video that shows insane HD footage of suspected sex trafficker Jeffrey Epstein’s private island in the Caribbean.     Bloomberg reports: This is where Epstein – convicted of sex crimes a decade ago in Florida and now… Continue reading Jeffrey Epstein’s pedophile island