Cyril Ramaphosa is nou nommer een in Suid-Afrika sedert 15 Febuarie 2018. Duidelik het sy bydraes baie bygedra tot die skep van rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blanke burgers in Suid-Afrika. Hy is alombekend in Suid-Afrika en bekende gesig in die nuus. Hy is 'n bekende in sy familie en vriendekring. Hy is alombekend in die… Continue reading Cyril Ramaphosa podium
Kategorie: Parlementere Aangeleenthede
Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017
Waar is al die werkskeppingsgeleenthede en waar is al die 'groen dorpies en stede" ontwikkel waar biljoene begroot is? Die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) is 'n inisiatief van die kommunistiese regering van Suid-Afrika en is gebaseer om alle burgers se sosio-ekonomiese ontwikkeling in die land te stimuleer of te verbeter. Dit het in 2014 afgeskop en… Continue reading Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017
