Giza – Groot Piramide in Egipte

*Volgende raaisels is beslis 'n buitengewoonste probleem, naamlik die vorming en plasing van die hoogs gepoleerde kalksteen omhulselstene wat die hele piramide bedek het. Die voltooide piramide bevat ongeveer 115,000 van hierdie klippe wat elk tien ton of meer weeg. Hierdie klippe was aan al ses sye gevorm, nie net die kant wat aan die… Continue reading Giza – Groot Piramide in Egipte

Opiniestuk Front Nasionaal – Kabinet

Stem 100% saam met Front Nasionaal - hierdie was en is al van voor 1994 beplan en om uitgevoer te word.  'n Man soos Ramaphosa wat die kommissie lei om blankes ekonomies te ontmagtig, sowel swart te smeer as "paddas" in sy pot en dan te verlekker in al die B-BBEE planne wat sy kommissie… Continue reading Opiniestuk Front Nasionaal – Kabinet