Vanaf September 1975 tot May 1990 was die kantore in Denemarke slegs 'n konsulaat, en is dit in 1990 opgegradeer na die van 'n Ambassade. Vorige regering het heelwat buitelandse kantore en missies gehad, om handelsbetrekkinge te bevorder. Die ANC het nie agtergebly nie en ook hul eie mense oral geplaas en soms van… Continue reading Denmark and South Africa – ANC