* Die waarde van die gebruik van Naeltjies en Loerierblare, apart of gesamentlik, is ongelooflik en die lys vir natuurlike gebruike is, veral genesingswaarde, is moontlik nog langer as wat ons ooit sal weet. Soms word natuurlike produkte se waardes weggesteek en dis die gewone publiek wat hul eie proefkonyne is. Die internet bevat… Continue reading Naeltjies, Lourierblare – Cloves, Bay leaves
Kategorie: Lourierblaar – Bay leaf
Loerierblaar – Bay leaf
Wie ken nie die Lourierblaar nie, veral saam kerrie geregte? Dis alombekend veral uit ons kinderdae nie, en nie net vir voedselgebruike nie, maar het heelwat gesondheidswaardes, selfs as die gedroogte blare brand in 'n houer vir 'n paar minute. There are various health benefits of the Bay leaves. In lab studies, bay leaves have… Continue reading Loerierblaar – Bay leaf
