*Daar is waarskynlik geen regering in die wêreld wat hulle nie reeds skuldig maak of gemaak het aan radikale of oorweldigende intimidasie, rassisme, diskriminasie en menseregteskendings teenoor hul eie burgers nie. In Suid-Afrika is dit beslis die geval. Wat beslis voorkom in die samelewing op grondvlak tussen gemeenskappe en buitelanders (ongedokumenteerdes), is dat daar heelwat… Continue reading Xenofobia begin by regerings
