Vuurwerke-Fireworks NL Eschede

  Eschede  - Dis die woongebied wat in 2000 gebrand het, waar 'n besigheid, SE Fireworks hul "groot vuurwerke" gestoor het.   Nie net lewens verwoes het nie, maar binne 'n oogwink vermink gelaat en verbrand het.  Die grootste "ontploffings" wat Nederland nog ooit beleef het na die oorlog - altans, dis wat berig word.  Verskeie… Continue reading Vuurwerke-Fireworks NL Eschede

Vuurwerke 2020 fireworks

Geld verander in blink diamante wat die lug  in opgeblaas word - vermors, selfs in Afrika, wat nie agtergebly het nie.  Watter tipe gifstowwe wat ons inasem is in al hierdie vuurwerke vervat, dat daar selfs mense blind geword het.  Hoeveel is afkomstig uit China wat heelwat vervaardig en hoeveel is regtig gewettig?  Suid-Afrika en… Continue reading Vuurwerke 2020 fireworks