Ekspats (belastings) vanaf 1 Maart 2020

  Baie van ons mense weet dit reeds.  Daar is tans belastingvrystelling vir Suid-Afrikaners: Indien jy vir 183 dae of meer in die buiteland is met ten minste een reis van 60 agtereenvolgende dae (nie van toepassing op skeepspersoneel nie), dan is die buitelandse inkomste wat buite Suid-Afrika verdien is ingevolge Artikel 10(1)(o)(ii) van die… Continue reading Ekspats (belastings) vanaf 1 Maart 2020

Expat – vanuit Suid-Afrika

Natuurlik mis almal oorsee ons lewensstyl en konneksie, maar hulle gaan na ander lande, omdat hul geen keuse het nie, verloor alle status van volkswees, hul taal, hul kultuur, hul vriende en vriendekringe, want hulle "integreer" met 'n nuwe volk en ander gewoontes.  Expats wat oorsee werk of gevestig het en so graag wil terugkom,… Continue reading Expat – vanuit Suid-Afrika