Ruil transaksies: Kontant verruil om iets te koop of te besit. Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is. Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester. Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant
Kategorie: Eskom & energie / Eskom & energy
“Eskom bank betaal baie goed”
Eskom bank het baie geld as hulle R1 biljoen aan Guptas se een myn betaal het vir steenkool wat hul nooit ontvang het nie. Asof dit nie genoeg is nie, is Optimum ook R705 miljoen geskenk vir kontrak aangegaan. Terwyl kragverbruikers meestal reeds betaal het met voorafbetaalde meters, is daar ander onwettiges wat nooit betaal… Continue reading “Eskom bank betaal baie goed”
#THUMAMINA with COAL and ESKOM
Eskom het sy eie planne laat implementeer, sy #Thumamina. "Eskom kies die tye beslis met presisie vir beurtkragte regdeur die land." TOEVALLIG "breek masjienerie nie almal gelyktydig nie", dus hoekom die skuld plaas daarop - verseker was daar genoeg tyd vir herstelwerk of normale onderhoud? Werkers het reeds maande gedreig met stakings. Is dit regtig… Continue reading #THUMAMINA with COAL and ESKOM
Eskom en sy steenkool
Die berigte oor tekorte aan steenkool het nie verdwyn nie, dit groei al groter - maar daar word nou bewerings gemaak dat daar baie steenkool is, terwyl Guptas en onbekwame personeel vir beurtkragte verantwoordelik gehou moet word. Andersinds word daar heelwat steenkool uitgevoer na China en Indië. Dus as die berigte waar is, dat die… Continue reading Eskom en sy steenkool
ESKOM – Trillians – Guptas – State capture
Eskom is die monopolie en manipuleer elke belastingpligtige, besigheid en betalers - die nie-betalers en onwettiges moet skoert uit die land uit, hulle het 'n land. Ander munisipaliteite en owerhede, buurlande wat nie betaal nie, se elektrisiteit moet totaal afgesit word en dit kan aangesit word as hulle dit die dag eendag betaal. Word deur… Continue reading ESKOM – Trillians – Guptas – State capture
Guptas
Wat is dit wat Guptas alles wou doen - weet ons alles wat hul slim planne was? Wat as hulle dit gedoen het? Wat uitstaan is daar word tydelike werksgeleenthede geskep maar dan, ‘n maand of twee later, verloor almal hul werksgeleenthede en so is dit met alles wat met swart bemagtiging geverf word. Dit… Continue reading Guptas
Lugbesoedeling in Suid-Afrika
Almal het 'n reg om te lewe - ons in Suid-Afrika ook. Twee gevaarlike risiko's wat ons tans daagliks moet trotseer is (1) "besoedeling" wat hand aan hand loop met mineraal ontginning wat besoedeling veroorsaak. Die regering beheer alle "permitte" en hulle reik ook wetgewings uit, saam met provinsiale en munisipale bywette vir regulering. … Continue reading Lugbesoedeling in Suid-Afrika





