*In Suid-Afrika is daar heelwat stede, dorpies en gemeenskappe wat verskillende lewenswyses toon, nes dit in ander lande en kontinente plaasvind. Daar is heelwat etniese groepe in Afrika maar ook ander kontinente wat eenvoud en vryheid verkies bo enigiets anders. Eilande is unieke gebiede wat etniese volke kan beskerm om hulself te beheer en regeer. … Continue reading Stede, dorpe, etniese volke oor die wêreld
Kategorie: Eiland
Comoro eiland
* Die argipel is deur vulkaniese aktiwiteit oor die eeue heen geskep. Die Comore is 'n paradys vir natuurliefhebbers regoor al die kontinente om te bewonder. Van pragtige koraalriwwe wat pragtige duikervarings bied tot ononderbroke wit sandstrande, digte woude en aktiewe vulkane. Die Comore het nie 'n goed ontwikkelde toeristebedryf nie. Tog is dit 'n… Continue reading Comoro eiland
Ysland – Iceland
Ysland in die koue stilte van 'n eens warm rivier ~ ontdek die skoonheid saam. Die grootste vulkaniese eiland is Ysland en daar is steeds baie "lewe" en aktiewe vulkaniese uitbarstings vind steeds plaas. Die eiland is bo op tektoniese aardplate gevorm. Daar is 30 aktiewe vulkaniese sisteme wat deur die eiland vloei. Hoe lyk… Continue reading Ysland – Iceland


