* Die artikel waarna verwys word, is gedurende 2012 geskryf wat nogal uitgestaan het om so 'n netelige sakie aan te spreek. Dit is 'n uitstekende opinie en gevolgtrekking, gestaaf met feite. Die Sensus volgens die skrywer is nie 'n koptelling nie. Die Sensus is ook nie 'n poging om die totale aantal inwoners van… Continue reading Wiskundeles SA Mathematic lesson
Kategorie: border control
Fencing of borders – De Lille and Magwa Construction
Eienaardige "tender" prosedures wat gevolg is. Wie het die grensdraad, wat swakker is as honderhokke, opgerig? Dis pateties wat die regering toelaat om te gebeur en die belastingbetaler moet opdok vir 'n grensdraad wat die een dag opgerig word, en die volgende dag is dit eenvoudig stukkend en gesteel. Sien ook die skrywe hiernaas… Continue reading Fencing of borders – De Lille and Magwa Construction
Government and its R37m fence at Beitbridge border
Is this really a border fence? Must we, as citizens be so proud of this kind of border fence and paid millions of this so-called fence? And for what purpose was this border? The Public works minister Patricia de Lille said that the army has been sent to the Beitbridge border fence… Continue reading Government and its R37m fence at Beitbridge border

