* Hou die Sahara net respek vir sommiges in of skuil daar ander belangrike dinge in die boek van hierdie magdom van sandgolwe en -woestyn wat met elemente verander. Verseker is die gebiede nie geskep net vir fotografie nie. Elemente wat hier uitgewoed het is nie altyd of noodwendig natuurlik van aard nie. Waarom word… Continue reading Lowergroen Kontinente
Kategorie: Atlantis park
Atlantis parkie: R12m – 2017
Atlantis park - Hoe kan 'n parkie oor die R12 miljoen gekos het? Dit is in 2017 opgerig en is vandag slegs 'n "gangster paradise" waar "drugs" gesmokkel word. Feitlik alles het eenvoudig net verdwyn, toerusting beskadig en eenvoudig weggedra. Volgens munisipale amptenare word alle parkies verwaarloos en gevaarlike sones vir smokkelaars. Daar kan… Continue reading Atlantis parkie: R12m – 2017

