*
Hierdie misdadigers is beslis nie arm nie, maar dis ons belastingkas wat van hul miljoenêrs maak. Maak nie saak wie of watter minister hier in bewind is nie. Die ANC-DA-EFF se nasionale wetgewings oftewel die finansiers van Suid-Afrika word afgedwing op ieder en elk van ons. Gevangenis ministers en departemente is almal deel van die regering. 
*
Waarom is dit belastingbetalers wat moet opdok vir rehabilitasie? Wie het hulle in misdadigers verander of betaal om misdaad te pleeg? Elkeen van oorsee of buite landsgrense, wat hier oortree, moet na hulle lande teruggestuur word en GRENSE moet 100% gesluit word – hulle kan daar gerehabiliteer word en teruggeplaas word.
Al is daar ‘n ander politieke stoomskip wat hier binne vaar, is en bly dit steeds deel van die ANC parlement en is die Minister van Korrektiewe Dienste deel van die regering en haar nasionale wetgewings wat deurgevoer word. Die aantal misdadigers het hierdie portefeulje as persoon(e) geërf van sy voorgangers. Indien dit met vroeër jare se jaarverslae na 1994 vergelyk word is dit ook heelwat groter en meer beddens. Daar is derduisende immigrante wat die land beset en hul misdade hier kom uitvoer. Dis belastinggeld wat die tronke onderhou.
Dit is erger as 5 ster hotelle en dan word hulle as die armsalige bloedjies voorgestel met geen menseregte nie. Die misdadigers verkry beter behandeling in tronke as daarbuite. Hulle weet ook, die slagoffers wie hulle aanval , het geen MENSEREGTE in Suid-Afrika nie. Misdadigers word letterlik op die hande gedra as daar gesien word wat al vir dekades op hulle spandeer word. Heelwat kom uit Afrika en ander lande en kom oortree hier, en kry dus gratis alles binne ons tronkke.
Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika
*
In ‘n artikel van 7 Februarie 2025 word ander getalle weergegee van misdadigers in die SA tronke en met die ander stellings op twitter is daar duisende meer in die tronke, dit rym glad nie.
Interessante Begroting 2025 van die Minister van Korrektiewe Dienste, dr Groenewald, wat meld daar is meer as 104000 misdadigers in die SA tronke met beperkte beddens beskikbaar. Dus, moet die arme bloeitjies op die grond slaap, want daar is niks fout daarmee om op die grond te slaap nie. Daar is sowat 60000 verhoorafwagtend is en sowat 2500 kan nie borg bekostig nie. Hulle bly misdadigers.
Daar is volgens ‘n X berig sowat 24000 buitelanders in die SA tronke, wat R11 miljoen per dag uitgawe is. Dit wil sê sowat 80000 het OOK R11 miljoen per dag uitgawe. Om ‘n alternatief hiervoor uit te werk is, moet daar geKYK word na elke betrokke wetgewing wat misdadigers raak, want hulle het eerstens meer menseregte as die slagoffers. Hierdie tipe uitgawe wat nie eers deur burgers of slagoffers gekry word nie, is onmenslik. Hoe kan misdadigers se uitgawe so hoog wees? Dit is mos nie 5 ster tronke nie?
*
Dr Groenewald highlighted there are more than 104,000 inmates in correctional services facilities with limited beds. He said about 60,000 remand detainees are awaiting trial, with about 2,500 unable to afford bail amounts of R1,000 or less.
https://www.timeslive.co.za/politics/2025-07-02-groenewald-calls-for-corporal-punishment-for-those-who-cant-afford-bail/#google_vignette
*
Aan die einde 2024 word gerapporteer dat daar baie meer misdadigers in die SA tronke is. Daar is oor die 156000 misdadigers en 105000 beddens beskikbaar. Oorbewoning is glo volgens die artikel ‘n groot probleem.
Hoekom kla hulle wat die misdadigers so behandel, het dit die misdadigers ooit gepla as hul ‘n mes trek om ‘n selfoon te steel of ‘n Boer te vermoor? Meeste kom in bendes as hulle EEN BOER en sy gesin aanval, dus weet hulle presies wat om te verwag – teenstand.
Waar slaap bendes in elk geval voor hulle in die SA tronke beland – op die grond of in bosse waar hulle wegkruip.
*
Of the 243 prisons in South Africa, 190 are at over 100% capacity, Minister of Correctional Services Pieter Groenewald recently revealed in Parliament. Overcrowding is not evenly spread across the country. The Eastern Cape has the worst average overcrowding rate of 190%. Remand detention facilities such as Pollsmoor are especially overcrowded. A concern for JICS is the effect that mandatory minimum sentencing has on the prison population, especially those serving life sentences. In 1996, the country had 518 inmates serving life sentences. As of 30 March 2024, the number was 18,795. Groenewald told Parliament that since taking office, he has considered 599 parole applications. 570 of those were rejected and referred back for further profiling; 28 people were released on parole; and one was released on day parole.
https://groundup.org.za/article/unraveling-south-africas-overcrowded-prisons/#:
PARLIAMENT
4 FEBRUARY 2025
Ms Anna Molepo, Chief Deputy Commissioner (CDC): Community Corrections , DCS, presented on the incarceration of foreign nationals in DCS facilities and the number of bed spaces available in correctional centres. The population spoken about was the population recorded between 30 April 2024 and 23 January 2025. The national approved bed space was 107 346. The total number of sentenced foreign nationals in South African in prisons was 12 676 in January 2025, which was 12.4% of the total sentenced inmate population.
The Department discussed the challenges they faced and said that the judgment in Lawyers for Human Rights v Minister of Home Affairs made it harder for the Department to issue deportation orders and handle the processing of foreign nationals. The Department was currently working to ensure that the Immigration Act aligns with the relevant frameworks. It maintained that it was committed to ensuring that that all the inmates in their care were treated fairly.
https://pmg.org.za/committee-meeting/40155/
*
Wat “verdien” elke misdadiger in die Suid-Afrikaanse tronk vandag?
Moenie vir een oomblik dink hulle kry niks daar nie. Hulle word betaal om oor die land binne te kom, pleeg misdade en sit gratis in tronke, dak en kos op hul tafels, bed en komberse tot ‘n volgende misdaad. Heelwat van die misdadigers het al ‘n paar jaar gelede binne gekom en ‘burgers’ geword as vlugtelinge.
Daar is jare gelede wetgewing deur die DA politieke party ingedien om die beste wetgewing vir gevangenisse en misdadigers te kry en dit is deur wetgewing bekragtig. Bewaar die een se siel wat durf waag om enige misdadiger se regte aan te tas. Die misdagers is gevang en hul dien hul straf uit op SA misdade. Die slagoffers wie hulle aangeval het, het in die proses van misdaadpleging geen menseregte nie. Selfs die pensioenarisse en ander ongeskiktes kry baie minder toelaes as die misdadigers in die SA tronke.
*
Indien Pieter Groenewald geglo kan word, is dit sowat R13 000 wat elke misdadiger maandeliks fisies kry om in die tronk gratis te bly. Maal dit met die aantal van 24000 (wat mens sterk betwyfel, want daar is hordes tronke en almal is vol). Die misdadigers het ‘n dak oor hul koppe, hulle word nie blootgestel aan elemente nie. Hul het ‘n bed om op te slaap met warm komberse, hul kry van die beste voedsame kos vir die tydperk wat hul hier woon. Sommige het die geleentheid om verder te studeer en selfs TV te kyk aan sport en nuusgebeure. Soms kry geleenthede om met besighede te begin.
Daarteenoor, kry die SA Pensioenarisse en ongeskiktes nie eers soveel uit in ‘n maand om hulself te onderhou nie. Hulle het geen TV nie en kan skaars voedsame voedsel bekostig. Daar word nie eers gepraat van die slagoffers wat deur hierdie misdadigers bygekom is en hul deur misdadigers agtergelaat is om moontlik sonder heenkome op straat te gaan sit. Meeste slagoffers sit met 100 duisende rande se mediese en versekering uitgawes.
*
HULLE IS NIE ARMLASTIG NIE
Die DA verwag sekere antwoorde wat met elke misdadigers se lewe gebeur in die SA tronke.
Die miljoenêr misdadigers het eerstens gekies om daardie roete te volg om misdade te pleeg, daarom is hulle daar. Dit was juis die DA wat menseregte wetgewings laat instel het vir al die misdadigers in die land. Vandag het al hierdie duisende misdadigers ‘n miljoenêrs uitkyk en lewenstandaard in die tronke in Suid-Afrika.
Indien misdadigers nou skielik verkrag word, het hulle menseregte, maar die slagoffers wat besteel, verkrag, aangerand of selfs gedood is, het geen menseregte nie. Dink aan al die plaasaanvalle en moorde wat ontken word. Hoeveel van hierdie misdadigers is al ooit gevang en dien hul straf dienooreenkomstig uit?
*
Dit is ongelooflik dat die een been van finansiële onkostes sowat R11 miljoen per dag beloop om sowat 24000 buitelandse misdadigers in Suid-Afrika te onderhou. Indien dit waar is, is dit ‘n skreiende skande en ‘n misdaad volgens persoonlike opinie en ook skendingsregte teenoor elke slagoffer van die misdagers in die tronke.
Wat is die onkostes aangegaan van al die ander misdadigers regoor die land?
Omdat misdaad ‘n ewigdurende proses is, nie net vir buitelanders wat hier kom vakansie hou in die Suid-Afrikaanse tronke nie, geld dieselfde ook vir die plaaslike misdadigers. Dit is ‘n miljoenêr se droom om in wakker te word. Dit het niks anders as ‘n luukse misdaad sindikaat geword om misdade te pleeg teen hierdie onkostes wat aangegaan word deur betrokke Ministers en hul amptenare.
Wat kan so duur wees, want al die tronke is meestal klaar geboude strukture en amptenare is bykans almal swart bemagtigers wat toesien dat hul hierdie miljoenêrs gelukkig hou in die luukse tronke. Publieke lede of slagoffers wat deur misdadigers aangerand, aangeval en vermoor is, moet nog ‘n duurder prys betaal om hulself teen ‘n veiliger standaard te hou, want meeste ministers en hoë lui het privaatwagte en bly in versekerde woonbuurtes en omgewings. Inderwaarheid is hierdie ‘n meer donker prentjie as wat aan ons voorgehou word deur korrektiewe dienste en regering. Mede departemente en ministers se onkostes is onwaarskynlik hierby ingesluit. Daar word in ‘n verklaring vermeld dat daar slegs sowat 24000 buitelandse misdadigers hul tans in die tronke bevind en dit nogal teen ‘n bedrag van R11 miljoen per dag.
Op X
Correctional Services Minister Pieter Groenewald, in collaboration with the Department of Home Affairs, plans to deport foreign inmates to serve sentences in THEIR HOME COUNTRIES, aiming to ease South Africa’s prison overcrowding and save taxpayers R11 million daily for 24,000 foreign inmates. The initiative requires diplomatic agreements, particularly with nations like Zimbabwe, to comply with
Following a recent case where three foreign nationals were paroled and deported in October 2024, challenges include securing foreign cooperation and ensuring adequate prison systems abroad. Details are still being finalized.
https://x.com/LeratoPillayZA/status/1943944066279899582/photo/1
*
Overcrowded prisons
https://www.youtube.com/watch?v=qJpCzBzdqyw
*
*
Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28
Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Suid-Afrika se misdadigers […]
LikeLike
[…] Number gangersSuid-Afrika se misdadigers* […]
LikeLike
[…] Previous Post Suid-Afrika se misdadigers […]
LikeLike
[…] Prison – 26, 27, 28Vuurtonge – Stemme van vuurVerskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer liedSuid-Afrika se misdadigersPrivaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per […]
LikeLike
[…] Suid-Afrika se misdadigers […]
LikeLike