Of dit nou manipulasie of ‘saai of melk van wolke’ is of nie, dit bly ‘n omstrede onderwerp. Die kwelvraag is, hoe lank word dit werklik gedoen en wat is die navorsings en of newe effekte op mense, diere en omgewing. Die nagevolge wat ingeneem word van al hierdie chemikalieë wat moontlik deur plante en selfs diere geabsorbeer word? Dit is volgens meeste opinies, pleinweg inmeng met die natuurwette, terwyl baie dit nie so insien nie. Dikwels is daar lekker opbou van wolke, maar die reën bly eenvoudig weg of andersom word almal oorspoel, oeste op lande spoel weg en diere vrek as gevolg van koue, nat toestande of droë toestande.

*
Ekonomiese vernietiging vind plaas
Grondgebiede word vernietig, erosie vind plaas
Vernietiging van volke en minderhede
Lande word soms totaal en al vernietig, BOERE kan later aan nie meer hul plekke bewerk so erg is dit weens storms, donderweer en alles wat in die proses vernietig word.
*
“Melk van wolke” is wat voorgeslagte beskryf het, hul dra kennis daarvaan. Iemand wat God probeer speel en naboots.
Dis reg – dit word al lankal gedoen en weer-manipulasie is en was reeds baie jare gelede as manipulasie of die melk van wolke bekend. En dis al hierdie manipulasie wat veroorsaak dat daar buitensporige weerstoestande ontstaan, wat ook gemanipuleer word. Groot organisasies en of lande wat agter alles sit om te manipuleer. Maar alles word nou aan aardverwarming toegeskryf.
Hierdie tendens oor nat of droog, is en kan selfs as misdade teenoor mense, diere en omgewing verklaar word. Dit kom al lankal voor en het nie oornag ontstaan nie. Dis absolute direkte inmeng met die natuur, veral waar spesifieke storms met voorbedagte rade gevorm word om ontslae te raak van persone in sekere gebiede of lande. En dan sal fotograwe en joernaliste oe en aah oor al die mooi wolke wat gevorm word.
Die kersie word op die koek geplaas wanneer daar landwye biddae uitgeroep word of selfs in ander lande en siedaar – daar reën dit. Daar is baie voorbeelde hoe daar by sommige lande in Afrika as voorbeeld, bome verwyder en uitgevoer word na sekere oorsese lande en nie lank daarna spoel alles eenvoudig weg.
Klink gas bekend in ons buurlande?
Moenie net aflei dat om reën te maak is nou kwansuis in tye van droogte nie. Dit en diegene wat agter al hierdie toestande sit, is pleinweg inmeng met die natuur en probeer God speel. Dis hulle wat manipuleer, veral van ons ‘liggelowige’ burgers of Boere of landbouers, wat alles eenvoudig glo. Alle besighede word ook geraak, selfs trokke op paaie wat donderstorms moet trotseer.
Hoekom is daar soveel droogte of erge nattoestande dat Boere of selfs ander burgers of besigheidslui die weerpatroon manipuleer in hul guns. Indien daar dan soveel verspoelings is vir Boere wat oeste op lande het, waarom word dit dan nie ook ge-manipuleer om die baie reën eenvoudig te stop nie. Oeste staan op lande en alles word eensklaps vernietig. Boere en hul organisasies gaan ekstra onkostes aan om saad in lande te kry, sowel vee aan te koop en dan is daar of droogte of nat toestande waar alle oeste vernietig word.
Gaan dit oor die minerale in die grond dat Boere wat ons direkte voorsieners is van voedsel, van hul grond afgemanipuleer word?
Dit is nie net in Suid-Afrika die geval nie, maar regdeur alle lande. Natuurlik is daar groter lande of die ryk elites daaragter wat alles veroorsaak en dit word dan toegeskryf aan ‘klimaatsverandering” of “El nino” of ander weerverskynsels. Dit word deur die publiek vir soetkoek opgeslurp en alles word eenvoudig geglo.
*
Sedert 1940’s is daar ‘wolk saai’ of ‘melk van wolke’, om reën, sneeu, koue of storms aan te bring of te laat verwyder.
Australië eksperimenteer al sedert die 1940’s met wolksaai, maar aangesien wolke nodig is vir die tegnologie om te werk, het dit geen nut om droogtes in gebiede met wolklose lug te breek nie. China het wolke gesaai in die aanloop tot die Olimpiese Spele in Beijing in ’n poging om die lug van reën te dreineer sodat besoekers goeie weer kan geniet.
In ’n studie gelei deur Andrew Heymsfield van die Amerikaanse Nasionale Sentrum vir Atmosferiese Navorsing, het navorsers bevind dat vliegtuie die vorming van yskristalle in die lug (wat tot sneeu kan lei) ’n hupstoot kan gee terwyl hulle gate deur die wolke boor. Hulle het die proses “onopsetlike saai” gedoop.
*
Is daar risiko’s aan verbonde. Alles het risiko’s. Dalk bring dit vir een lot boere verligting, maar ander boere se oeste en diere word vernietig. Is dit regverdig teenoor onskuldiges wat hul huise, bates, diere en selfs hul oeste verloor as gevolg van die melk van wolke (saai)? Bestaan aardverwarming en osoongate regtig of word alles menslik gemanipuleer? Daar is feitlik geen regering wat nie saam is om hierin te eksperimenteer nie.
Dit word ook elders anders dieselfde omskryf dat die melk of saai van wolke as ‘n manier om weerpatrone te verander, hetsy geskiedenis as ‘n ernstige wetenskap tydens die Tweede Wêreldoorlog begin, oorspronklik as ‘n manier om hewige storms te onderbreek of om reën en sneeu te produseer. Maar meer onlangs is dit ondersoek as ‘n manier om hitte in die ruimte terug te reflekteer om aardverwarming te versag. Aardverwarming spruit juis voort hieruit om dit totaal te verander soos dit die globale meesters pas.
Daar is na verskeie saaimateriaal gekyk, insluitend alumina, diamantstof, kalsiumkarbonaat en bismuttrijodied, alles met die hoop om ongewenste newe-effekte soos osoonuitputting te verminder. Die hoeveelheid materiaal wat benodig word blyk ook nie so groot te wees nie – duisende tonne en miljoene dollars, nie biljoene en biljoene nie.
*
Wat dus vir een reg is, is nie vir almal reg nie – vir een is daar gevolge en vir ander nie.
Sommige mense sal in so ‘n geval gedink dit gaan reën want dit lyk so belowend en alles is dor en droog? Daar was verskeie berigte hieroor gedoen. Dit kan almal beinvloed, nie net Boere of landbouers nie. Alle besighede en burgers (selfs onwettiges wat oral naby riviere en strome bly) in elke land word hierdeur geraak. Onwetend word daar byvoorbeeld 200 m van riviere af gebou en siedaar, skielik oorstroom alles of daar is geen water nie.
*
Een geval …
Suid-Afrika
‘n Mnr Van der Merwe het navorsing gedoen en op ‘n projek in Dubai afgekom, waar meer reën, wat 200 mm gemeet het, aangeteken is deur ‘n proses genaamd ‘wolksaai’ (baie noem dit ook melk van wolke), te gebruik. Daar was toe kontak gemaak met die projekleier in Dubai, wat ‘n Suid-Afrikaanse wetenskaplike is. Hy het uitgevind dat wolksaai nie ’n nuwe konsep is nie en baie navorsing is plaaslik in die 1970’s en 80’s gedoen, inteendeel dit word vermoed dit word al ‘n geruime tyd gedoen.
Wat die presiese data en navorsing hieroor behels, is onseker op die stadium. Suid-Afrika is groot en dit word nie net hier by ons toegepas nie.
*
HAAL AAN
Quite often there is a nice build-up of clouds, but it does not rain. Some people thought what if you could make it rain? A Mr Van der Merwe did some research and came across a project in Dubai, where more rain, measuring 200 mm, was recorded by using a process called ‘cloud seeding’. He got in touch with the project leader in Dubai, who is a South African scientist. He found out that cloud seeding is not a new concept and a lot of research was done locally in the 1970’s and 80’s.
It was the water restrictions in Middelburg a couple of years ago, when the dam level was at an all-time low of 23%, that Mr Van der Merwe started to think about alternative ways of ensuring a sufficient water supply.
Owner of WAS, Franco van der Merwe, is a chemical engineer by profession. He matriculated at Hoërskool Middelburg in the 90’s. Mr Van der Merwe is no newbie when it comes to water issues and has been involved with the purification of polluted water for quite some time.
Worldwide, 56 countries have made use of the process to increase rainfall in 2016. During the 2008 Beijing Olympics, cloud seeding was used to make sure it rains before and not on the night of the opening ceremony. It is also used around airports to suppress hail and fog.
WAS has presented a plan to the Western Cape Government. The plan involves making use of cloud seeding, during the rainy season, to increase rainfall in the catchment area by as much as 400 or 500 mm per year.
What is Cloud seeding? How long is this ongoing?
Cloud seeding stimulates clouds to condensate, more than weather conditions would allow them to. It involves a plane releasing chemicals over the clouds, such as dry ice or silver iodide, to stimulate precipitation, resulting in rain. Also heavy storms or whatever you like it must be.
He explained it is also a much cheaper and quicker solution than building desalination plants, which costs about R2 billion per plant and of which the Western Cape would need 12 to run 24 hours a day to meet water usage requirements. Mr Van der Merwe said that global warming is one of the main factors responsible for the drought in the Western Cape. Weather fronts, which used to bring rain during the winter rainy season, come in much higher than usual because of a rise in temperature and blow over where they would usually rain.
WAS has approached farmers in the Middelburg Dam catchment area to propose cloud seeding. If successful this will be done in conjunction with Platorand Lugbespuiting. An increase in rain will have an increase in crop yields and might even influence insurance costs in the long term, Mr Van der Merwe said.
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2018/03/08/middelburg-hope-cape/
https://mobserver.co.za/78965/middelburg-hope-cape/
*
Lowvelder consulted with Dr Deon Terblanche, an atmospheric scientist specialising in weather and climate science with specific emphasis on cloud microphysics and dynamics, aerosol-cloud interactions, and weather radar hydrometeorological applications, to find out more. He explained that cloud seeding involves modifying a cloud’s structure to increase the chance of precipitation. It adds small, ice-like particles to clouds. Usually, silver iodide particles are used.
https://lowvelder.co.za/713664/storm-brewing-on-social-media-about-alleged-cloud-seeding/
*
SINCE 1940’S
Australia has been experimenting with cloud seeding since the 1940s but as clouds are needed for the technology to work, it has no use in breaking droughts in areas with cloudless skies.
China seeded clouds in the lead-up to the Beijing Olympics in an attempt to drain the sky of rain so visitors could enjoy good weather.
In a study led by Andrew Heymsfield from the U.S. National Center for Atmospheric Research, researchers found that aircraft can boost the formation of airborne ice crystals (which can lead to snow) as they drill holes through the clouds. They dubbed the process “inadvertent seeding.”
https://www.baatraining.com/did-you-know-what-is-cloud-seeding-and-does-it-work/
*
Risks or concerns like unwanted ecological changes, ozone depletion, continued ocean acidification, erratic changes in rainfall patterns, rapid warming if seeding were to be stopped abruptly, airplane effects, to name a few, may just not be bad enough to override the imperative to keep temperatures down.
Seeding clouds as a way to change weather began its history as a serious science during WWII, originally as a way to interrupt severe storms or to produce rain and snow. It never developed in practice. But more recently it has been investigated as a way to reflect back heat into space in order to mitigate global warming.
Various seeding materials have been looked at, including alumina, diamond dust, calcium carbonate, and bismuth tri-iodide, all with a hope of decreasing unwanted side-effects like ozone depletion. The amount of materials needed also doesn’t seem to be that large – thousands of tons and millions of dollars, not billions and billions.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Cloud seeding- Weermanipulasie […]
LikeLike
[…] Cloud seeding- Weermanipulasie […]
LikeLike
[…] Met die bosse en bome uit die weggeruim, kan verspoelings en reënweer die ander skade aanrig sonder dat ‘n haan daarna kraai. Siedaar word die elemente die skuld gegee – die rykes noem dit sommer aardverwarming, wat nie bestaan nie, dit word alles so ‘n bietjie aangehelp met wolke melk (cloud seeding). Siklone word gestuur nes ander plekke wat erge storms bewerkstelling, wat ook baie reën gemaak en gestuur word vir verspoelings. Let op hoe ryk neerslae van minerale is daar in die lande.Sou hierdie bome steeds in plek gewees het, sou daar minder skades gewees het en sou baie minder huise weggespoel het. Bome is vir ‘n rede daar, om die mense te help sodat erosie nie plaasvind nie. Die wat wolke melk beheer, beheer die ander dinge in lande, sodat daar dan met gemak minerale uitgehaal kan word. Daar is min grensbeheer, baie geld word uitgegee, maar niks word voltooi nie. Weermanipulasie is al vir dekades op al die kontinente. Daar was al baie groot ontwrigtings in Mosambiek en al hul siklone, ook in SA.Cloud seeding- WeermanipulasieWeermanipulasie […]
LikeLike