Richards Bay harbour Force majeure

Die “hel” het losgebars in die hawe van Richardsbaai die afgelope week toe daar twee brande uitgebreek het.   Dis groot brande wat erge besoedeling veroorsaak het,  waar persone gewaarsku is om die areas te vermy en nie die rook in te asem nie.   Persone wat nie weet nie, sal daarvan inkry en dan word die asemhalingsprobleme aan iets anders toegeskryf of die skuld gegee.  Menslike foute kan voorkom of gemaak word.   Onderhoud wat nie gedoen word nie of selfs oorlading is waarskynlik die grootste oorsaak hiervan.   Moenie sabotasie hierby uitsluit nie, want daar was ook in Julie gepoog om Richardsbaai en Empangeni erg te ontwrig.



*

Heelwat van Empangeni se besighede was in sak en as, op ‘n ashoop toegevou onder plundertogte en hartseer met werkloosheid.   Richardsbaai se inwoners het bontgestaan om hul besighede en eiendomme te beskerm.   Op die stadium is daar wel winkels wat oopgemaak het, maar daar is heelwat wat werkloos is.

Die vraag is – was dit ‘n regtig ‘n onderhoudsprobleem en hoeveel onderhoud word op hierdie vervoerbande gedoen?

Persone wat so aangestel word, veral swart bemagtiging en regstelaksie, weet nie altyd wat hulle moet of veronderstel is om te doen nie, en rig meer skade aan besighede en maatskappye wat opeindig dat maatskappye en besighede hul deure sluit.

Swart bemagtiging en regstellende aksie rig baie groot skade aan besighede en dis tyd dat hierdie besighede opstaan vir oorlewing, en nie om die regering of hul wetgewing te probeer “nakom” nie.   Daar moet na die werklike oorsake gekyk word.

*

Die Zululand Observer

AS authorities this (Thursday) morning battled to extinguish a blaze at one of the import conveyor belt routes at the Port of Richards Bay, Transnet Port Terminals (TPT) urged port users to take safety measures by avoiding the area and using PPE to avoid inhaling fumes.

This as the port was plagued with a second conveyor belt fire in a week, with TPT investigating the causes of both. 

Various firefighters immediately responded, supported by the city and the industry on site, and they are doing their best to extinguish the flames.

Transnet urged port users in the Bayvue Precinct (along Newark Road) to take safety measures by avoiding the area and ensuring proper use of PPE so as to not inhale the fumes.

It said only the west gate entrance is temporarily unavailable.

The Business Continuity Plan has been activated by TNPA working in collaboration with TPT.’

WATCH: Second conveyor belt fire in a week at Port of Richards Bay

*
*

Beeldmateriaal – VIDEOS

Dankie Dave Thank you !!

14 Oktober 2021

Van die vervoerbande is totaal vernietig

&

Skade is erg en verdoemend vir besighede en maatskappye om voort te gaan.   Waar is die verantwoordelikheid van “onderhoud” en wie daarvoor verantwoordelik was, en indien dit sabotasie is, hoe het hierdie persone die gebiede betree?    Nou sal daar skielik van “tenders” gebruik gemaak word om herstelwerk te doen.   Die vraag is – wie gaan hierdie tenders kry, wat miljoene gaan beloop?

Who will be paid at the end to do the repairing of those conveyor belts?

Transnet said risk and technical teams are on site to assess the extent of the damage.

AN investigation is under way to determine the cause of a fire which damaged a conveyor belt at the Port of Richards Bay on Wednesday 13 October 2021.

No injuries have been reported and Transnet is engaging with all affected parties at the port, was explained by Transnet spokesperson Ayanda Shezi.

Videos

Verbasend is daar geen beserings op diens nie.

Die owerhede moet sabotasie ondersoek in hierdie aangeleenthede.

Een gedagte oor “Richards Bay harbour Force majeure”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s