Gaan daar nog steeds nuwe aanpassings kom in die skole? kyk gerus hierna en besluit self wat die belangrikste is vir jou kind of dit is wat jy voor gestem het.

Het geen behae om te weet wie hierdie Marlene Wasserman is nie – sy is glo ‘n dokter ook nogal, sien hulle het haar vereer met ‘n DR.
Ons geskiedenis word steeds verdraai en natuurlik sal alles in Engels wees in die toekoms om Afrikaans te verplaas na ‘n ander planeet toe.
Graad 4 is soos ons dit ken – Standerd 2 of 10 jaar oud, mits daar geslaag was in al die grade.