Montana – America

Montana in Amerika het meer as net 'n spookdorp om te wys.    Ou geboue, huise, meubels, eie boustyle - restourasie is puik gedoen op Garnet.  Dis so jammer dat ons eie ou goud of ander myn-dorpies so tot niet geplunder, afgebreek, afgebrand en nie bewaar word nie.   Dit kon net ekstra toeriste aantreklikhede gebied… Continue reading Montana – America