Daar is genoeg geld om te steel maar niks om dit wat belangrik is vir 'n land om voort te bestaan, te onderhou nie. Daar kan tog nie elke keer as ietsie verkeerd gaan net nuwes aan te koop nie - onderhoud is belangrik. Opleiding om onderhoud te doen is nog belangriker. Niks verkeerd as… Continue reading SA – Defence force
Etiket: budget
Opinie – Begroting
Die waarheid is die belastingbetalers moet heeltyd betaal en probeer oorleef terwyl die regering net al meer en meer vat. Hoe meer hulle vat hoe meer korrupsie is daar op topvlakke. Hoe meer geld geneem word uit die bydraers om die land op te hef, hoe meer word immigrante, onwettiges en werkloses gebruik om terreurdade… Continue reading Opinie – Begroting

