Vosloopark Squatters removed

In Augustus 2020 was reeds berig in Vaalweekblad oor die talle mense wat tydens die staat van inperking hul werke verloor het.   Die groot probleem is nêrens meer ooglopend as langs die oewers van riviere in die Vaaldriehoek nie.  Hierdie is nie die enigste plakkersgebied in Suid-Afrika nie - daar is duisende plakkersgebiede. Te midde… Continue reading Vosloopark Squatters removed