Vosloopark Squatters removed

In Augustus 2020 was reeds berig in Vaalweekblad oor die talle mense wat tydens die staat van inperking hul werke verloor het.   Die groot probleem is nêrens meer ooglopend as langs die oewers van riviere in die Vaaldriehoek nie.  Hierdie is nie die enigste plakkersgebied in Suid-Afrika nie – daar is duisende plakkersgebiede. Te midde van die krisis waarin die land gedompel is, het talle tenthuisies die afgelope tyd in Vosloo Park en ander gebiede langs die Vaalrivier en Kliprivier opgespring. Terwyl die aantal plakkers langs die rivieroewers in die Vaaldriehoek by die dag meer raak is ander inwoners wat in hierdie gebiede bly bekommerd dat hul buurte in plakkerskampe gaan ontaard.


*

Tenthuise op die oewers van riviere neem toe.

Vosloo Park, rivierowers ontaard in ’n tentedorp vir haweloses

*

Onlangse berigte wat geplaas is van die hawelose mense wat langs die rivier in Vosloopark bly, sukkel glo met dwelmafhanklikheid en sal nie na ’n gewone skuiling vir armes kan gaan nie weens hul verslawing aan dwelmmiddels soos metamfetamien (“crystal meth”) en heroïen.   Magda Lourens was al hier betrokke en het voorheen maatskaplike en ander hulp aangebied.

Dit is wel koud, onplesierig en in die middel van die winter so langs die rivier.     Die verwydering van die onwettige karige tente en plakkershuise is ook met half dooie bome, gras en takke omring.

Volgens die een munisipale amptenaar wat tente en karige besittings afbreek en verwyder, het hulle die onwettige plakkers ‘n maand gelede kennis gegee om hulself te verwyder.    Volgens die persone wat daar woonagtig is, is dit nog nie sewe dae nie.   Alles word met mag en mening afgebreek en verwyder.

Vosloo Park squatters removed - YouTube

Twee weke gelede was daar hieroor berig hoe die tente en inhoud afgebreek verwyder is  toe die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se bywet eenheid toegeslaan het.    Volgens een werker is die onwettige plakkers reeds verlede maand kennis gegee om die parkgebiede te verlaat.

KYK VIDEO: Nog plakkers uit Vosloopark verwyder

*

In August 2020, many people who lost their jobs for  years, were already reported in Vaalweekblad. The aggravating problem is more prevalent along the banks of rivers in the Vaal Triangle and elsewhere.   This is not the only squatter area. In the midst of the crisis in which the country has been plunged, numerous tent houses have recently sprung up in Vosloo Park and other areas along the Vaal River and Klip River. While the number of squatters along the river banks in the Vaal Triangle is increasing by the day, other residents who remain in these areas are worried that their neighborhoods will turn into squatter camps.

Reports of homeless people living along the river in Vosloopark are apparently struggling with drug addiction and will not be able to go to a regular shelter for the poor due to their addiction to drugs such as methamphetamine (“crystal meth”) and heroin. Magda Lourens has been involved here and has previously offered social and other assistance.

The organization Active Angels, which provides assistance to homeless people, reached out to a group of homeless people who live along the river in Vosloo park. This follows after the Emfuleni Local Municipality began demolishing structures illegally erected by squatters. Magda Lourens, founder of the organization, says that she gave food, coffee, milk, sugar and cookies to a group of homeless people after they asked for them.   “Two of the men can not go to a regular shelter at all due to their drug addiction,” says Lourens. She offered to take the men to a rehabilitation center.

Magda called on people not to give canned food or any food they could sell to the homeless. It is unfortunately a reality that it will be sold for their next fix. Appeals are made to rather give food that they can eat immediately. There were also sleeping bags, clothes, shoes and warm clothes given to the homeless but that none of that was left.    Addicts have to fight drugs themselves, release them voluntarily and can be helped.

*

April 2021

Despite an effort by local businessmen and volunteers to clean up Vosloo Park, messy parkgoers, illegal dumpers and squatters have undone the good work that has been done to leave the area maintained and litter-free.

*

Die organisasie Active Angels, wat bystand aan hawelose mense bied, het uitgereik na ‘n groep hawelose mense wat langs die rivier in Vosloopark bly.    Dit volg nadat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit strukture wat onwettig deur plakkers opgerig is, begin afbreek het.     Magda Lourens, stigter van die organisasie, vertel dat sy kos, koffie, melk, suiker en koekies aan ’n groep hawelose mense gegee nadat hulle daarvoor gevra het.   Twee van die mans kan glad nie na ’n gewone skuiling gaan nie weens hul dwelmverslawing,” vertel Lourens.   Sy het aangebied om die mans na ’n rehabilitasiesentrum te neem.

“Hulle was ook al voorheen in rehabilitasiesentrums, so hulle verstaan die proses,” vertel Lourens.   Toe sy terugkeer na die plek waar sy die mans die eerste keer ontmoet het was hulle nie daar nie.    Volgens haar is ‘n hawelose vrou wat saam met twee mans in Vosloo park gebly het intussen na ’n skuiling in Randfontein.   Haar man se mense bly in Leeuhof en hy het glo aangedui dat hy na hulle gaan.   Die ander hawelose man se familie is glo in Port Elizabeth.   Sy het  genoem dat as hy net R10 spaar van elke fix wat hy kon koop sou hy al lankal ‘n buskaartjie kon gekoop het.

Intussen wil dit voorkom of heelwat van die mense wat deur die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se bywet-eenheid Vrydag uit die park verwyder is binne ’n paar uur van die uitsetting net weer na hul oospronklike plakplekke teruggekeer het.

Magda het ‘n beroep om mense gedoen om nie blikkieskos of enige kos wat hulle kan verkoop aan die hawelose mense te gee nie.    Dis ongelukkig ’n realiteit dat dit vir hul volgende ‘fix’ verkoop sal word.   Beroep word gedoen om eerder kos te gee wat hul dadelik kan eet.  Daar was ookal slaapsakke, klere, skoene en warm klere aan die haweloses gegee het maar dat niks van die oorgebly het nie.    Verslaafdes moet self veg teen dwelms, dit vrywillig los en kan gehelp word.

*Active Angels help hawelose en arm mense in die Vaaldriehoek. Hulle is tans op soek na warm klere, beddegoed en beddens vir arm mense. Skakel gerus vir Magda Lourens by 082 467 9484 as jy kan help.

Haweloses se dwelmverslawing maak gewone huisvesting moeilik

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s