Venice – Venesië  

* Heelwat reën het geval en dit het aardse vloede veroorsaak.   Die "vloede" verskil van mekaar, jaar tot jaar en sommige jare is baie meer water wat in die strandmeer opstoot en chaos veroorsaak.  Die strandmeer van Venesië word deur die seeklimaat van die noordelike Adriatiese See geraak. Die meeste neerslag sak gewoonlik in die… Continue reading Venice – Venesië  

Venice – Venesie – VENEZIA IN ACQUA ALTA

What is Acqua Alta?    Water reached 1.87 m height. Worse damages on record since the flooding of 1966.  The flooding in #Venice was due to #acqualta which means high water & is the term used in Veneto for the exceptional tide peaks that occur periodically in the N Adriatic Sea. It is very common… Continue reading Venice – Venesie – VENEZIA IN ACQUA ALTA

Venice – #MSC Opera #River_Countess

  #Venesië - Terwyl die passasiersboot gestoomroller het, het passasiers van die kleiner passiersboot probeer vlug en self in die water ingespring- geval - reg voor daardie groot boot in.   Hoeveel beseer is weet niemand op die stadium nie - 'n hele paar.   The Italian minister for infrastructure and transport, Danilo Toninelli, said they are… Continue reading Venice – #MSC Opera #River_Countess

Venice collision – #MSC Opera #River_Countess – Michelangelo tourist boat

  Oral skarrel mense rond en hardloop om weg te kom voor die #MSC_Opera wat eenvoudig voortsnel in die kaai in, bo oor en teenaan die #River_Countess.   As mens die video sien het die boot totale beheer verloor om "ankers" te gooi. There has been a collision this morning between #MSC_Opera and the river cruise ship #River_Countess.    The… Continue reading Venice collision – #MSC Opera #River_Countess – Michelangelo tourist boat