* Die gesogte berg, Tafelberg beskik oor sy eie natuurlike windturbines as dit so genoem kan word. Turbines en wind energie wat vog inwaai oor die gebied en verder die binneland ingevoer word deur haar masjestieuse kragtige netwerke in die lug. Hierdie winde veroorsaak 'n daaglikse verandering wat in die lug plaasvind. Die bure,… Continue reading Tafelberg se natuurlike windturbines
Kategorie: Tafelberg
Cape Peninsula
Go a couple of kilometres in any direction and you are almost guaranteed to find some of the most beautiful scenery in the world. “A short aerial film showing the beauty of Cape Town and its surrounding area, including Lion’s Head, Table Mountain, Cape Point, Hout Bay, Simon’s Town, and Seal Island. Footage includes… Continue reading Cape Peninsula
Tafelberg / Table mountain
* Die mees bekendste berg, Tafelberg, spog met 'n paar bakens, oer-oue gesteentes en interessante staproetes wat elkeen ten volle kan geniet. Dit is nie net die avontuur, skoonheid en uitsig wat dit bied nie, maar eerder oerverhale wat hier afgespeel het. Dalk moontlik antieke beskawings se verhale wat vasgevang is in rots, klip en… Continue reading Tafelberg / Table mountain

