* Ons as Boere volk is nie die enigste volk wat staatloos is nie, wat beteken ons moet onderhewig wees aan 'n meerderheid en 'n magsbehepte kommunistiese stelsel en krummels ontvang vanaf 'n kommunistiese stelsel en grondwet wat ons menseregte skend. Wie van ons volkslede kan "Onderdanig" aan 'n grondwet en verskeie wetgewings wees… Continue reading Staatloos – Menseregteskending en internasionale misdade
