Wilna – Suidkus Suid-Afrika

*Wilna is in die Suidkus, Suid-Afrika wat lief is daarvoor om altyd besig te bly. Sy beskou ledigheid is die duiwel se oorkussing, wat 100% reg is. Sy is vlytig met haar hande en hekel met gare of wol, groot of klein. Sy kombineer van haar werk met krale en fynwerk. Soms is skulpies ingekorporeer… Continue reading Wilna – Suidkus Suid-Afrika