Ouers behoort 'n beter en goeie grondslag te gee oor seksonderrig aan hul kind(ers), mits die ouers self opgevoed en volwasse genoeg is om hul eie kinders beter te beskerm al van jongs af. Spandeer tyd saam jou kind en daar is heelwat boeke wat gebruik kan word om die kind in te lig. Dit… Continue reading Seks onderig – Sex education – ABUSES