Gifstof – Poison (Roundup)

* Meeste ken dit as "roundup" wat al lankal ook in Suid-Afrika gebruik word.   Van ons produkte word uitgevoer na ander lande, na die onbekende massas.   Verskeie studies is gedoen voor Augustus 2021 oor verskillende plaagdoders, glifosaat (roundup) of ander produkte wat deur mense, diere en plante gebruik word.   Dit is deur CANSA neergepen.… Continue reading Gifstof – Poison (Roundup)