Dit wil voorkom of politici en vername kerkleiers besluite maak en nie die howe nie - of hoe verstaan mens die vrae wat daar gevra word in die hofsake. En dit nadat die "getuie" in die saak bekend gemaak het hy het gelieg, en dit was ook nie die eerste keer wat hy gelieg het… Continue reading Farm killings – plaas moorde – moorde
Kategorie: Regsbank
The Bridge – Die Brug
Hierdie is nie 'n gewone "brug" nie. "Die brug (klub) is lankal opgebou" onder ons neuse". Dit was deel van die brug om die land op 'n skinkbord in 1994 te oorhandig. Lees maar die name wie teenwoordig was buite ons landsgrense, by Idasa, waar verskeie vergaderings agter ons rug gehou is. Die… Continue reading The Bridge – Die Brug

