Corona virus – Professor Klaus Püschel

Neem maar kennis wat die professor gestel het, wat nogal insiggewend is en wat ander dokters ookal gesê het, al is heelwat inligting as "fake" of "conspiracies" beskou. Veronderstel daar was geen Corona virus nie, indien daar geen "virus" gekweek of ontstaan het in China nie, het niemand hul vryheid ingeboet met hierdie vreemde "lockdown"… Continue reading Corona virus – Professor Klaus Püschel