Vulkane en lewe

* Niemand sal regtig weet of meet hoe akkuraat is uitbarstings van vulkane, op see en land nie.    Dit is natuurlike tydbomme wat eenvoudig afgaan.   Behalwe as dit menslik gemanipuleer word en daar is baie beweringe hieroor dat dit wel plaasvind in die laaste paar dekades.    Maar op die natuurlike noot, in die… Continue reading Vulkane en lewe

Boyan Slat Versus Greta Thunberg

Een is heeltyd op die voorgrond en word deur liberales gevoer om die "beste toespraak en voetjie" voor te hou as die waarheid.   Daarteenoor staan 'n jong man uit Holland wat eerder alles in sy vermoë te doen om die besoedeling, die berge plastiek,  in die groot oseane te stop en verwyder.  Merkwaardig wat hy… Continue reading Boyan Slat Versus Greta Thunberg