Voortrekker kerk Pietermaritzburg

* 'n Kerkgebou is alreeds lankal opgerig in Pietermaritzburg vir die Trekkers na die Gelofte op 16 Desember 1838.  Hoekom is dit noodsaaklik dat daar weer eens nog 'n ander kerk opgerig word vir dieselfde geloofsredes en -beloftes.  Indien 'geloftes' onder sekere skrywers  verskil, al het 100 jaar verloop, behoort daar geen impak op 'n… Continue reading Voortrekker kerk Pietermaritzburg