Sonder die vorige regering en belastingbetalers se bydraes sou dit nie moontlik gewees het nie. Die sogenaamde "apartheid", waar destyds alle moontlike tegnologie ingespan is en ook 'n rekord opgestel het, wat met tyd verbeter het, veral vir die bou van hierdie konstruksie en spoorlyn, 'n belangrike groeipunt Sishen-Saldanha-Vredenburg, nie net hierdie spoorlyn nie maar… Continue reading Longest train SA langste trein
Kategorie: langste trein – longest train
Ysterwiele – Sishen-Saldanha
Dankie "apartheid" sonder die Sishen-Saldanha spoor of hawe kon niks bereik word nie - alle SOE's kom uit die dae van die vorige regering - trots om deel daarvan te gewees het, plus damme wat ontwerp was en in gebruik geneem is. Die langste trein kronkel deur die dorre wêreld soos 'n ellelange duisendpoot… Continue reading Ysterwiele – Sishen-Saldanha

