* Die belangrikste petroleumprodukte wat in Suid-Afrika verkoop word, is petrol, diesel, vliegtuigbrandstof, verligtingsparaffien, brandstofolie, bitumen en vloeibare petroleumgas (VPG). Petrol en diesel is die belangrikste vloeibare brandstof wat in Suid-Afrika gebruik word. Sowat 36 persent van die vraag word voorsien deur sintetiese brandstowwe (sinfuels), wat plaaslik vervaardig word, grootliks uit steenkool en van aardgas.… Continue reading Brandstof in Suid-Afrika
Kategorie: Infrastructure – infrastruktuur
SA Infrastructure and Budgets
Dis 'n feit - daar word wel begroot word vir paaie en herstel van paaie en daar word groot bedrae genoem in begrotingsvergaderings. Waar word al hierdie bedrae dan gespandeer as dit nie op paaie is nie. Hoekom moet die publiek dubbel betaal hiervoor, vir iets waarvoor reeds begroot word? Dit geld ook vir vlakke… Continue reading SA Infrastructure and Budgets
Rail infrastructure – 1914-15
"Op die ou foto val 'n lokomotief uit die lug uit en word "gevang" om êrens te gaan werk op 'n bestaande infrastruktuur." Daar was in 1914 en 1915 nie veel nie, daar het bykans niks oorgebly na die Anglo-Boere oorloë nie, stukkende strukture en kan die vraag vandag gevra word, skaars 10 jaar na… Continue reading Rail infrastructure – 1914-15


