Israel se minister van plaaslike samewerking het gesê Israel is gereed om voort te gaan met 'n multimiljoen-dollarprojek met Jordanië om water van die Rooi See na die Dooie See af te voer. Die projek is al 'n geruime tyd in bespreking tussen verskeie Arabiese state. Daar sal ook 'n ontsoutingsaanleg gebou word in… Continue reading Jordania – Israel – WATER
Kategorie: Hammamat Ma’een Jordania
Jordania
Jordanië kom voor as 'n dorre land, maar die land is nie. Maar ook hulle leiers weet daar is 'n tekort aan water en natuurlik die ou historiese gebiede wys ook dat daar heelwat gedoen was. Indien 'n land dit in sy eie gebied kan doen, soveel beter, geen land , onafhanklike land behoort "afhanklik"… Continue reading Jordania

