Sun Dawu from China

Wie of wat is Sun Dawu van China?   Hy is onlangs 18 jaar gevonnis in China.  'n Boer en besigheidspersoon wat van allerhande dinge beskuldig is om vir 18 jaar te gaan sit.  Het China ooit privaatgrond, ek twyfel.  Nou is alles wat hy jare voor gewerk het, die regering se eiendom.   Sy werkers het… Continue reading Sun Dawu from China