SA gevangenisse en rehabilitasie

* Rehabilitasie is 'n groot woord, veral vir enige misdadiger en spesifieke misdade wat hul pleeg terwyl hul later in tronke sit en hul vonnisse uitdien.      Daar bestaan weinig sukses gevalle hiermee, maar kos die belastingbetalers en slagoffers van die misdadigers se geweld 'n kleinhuisie of paleis se geld.   Dis nie die slagoffers… Continue reading SA gevangenisse en rehabilitasie