Om belastings te betaal geld in enige land, maar dit geld vir almal, ook diegene wat so korrupsie pleeg en belastingbetalers se geld steel. Bevoorregtes in hoë posisies is en word nie uitgesluit nie. Dus, moet die president by homself en sy familie begin, asook al sy ministers en werkers ook hul belastings betaal,… Continue reading Ramaphosa: ANC Korrupsie en belasting