Die kleed van die Britse ryk is nog netso in rooi gedrapeer oor Suid-Afrika as wat dit was in en gedurende die koloniale tydperk voor hulle onafhanklike gebiede geannekseer het as hulle sin. En nie net ons nie. Die Boere republieke was ingedwing in hierdie ryk in. Wat is in hul manifes vervat? And they… Continue reading “British rule” Colonial rule
Kategorie: British colonialism
Chagos Eilande – Den Haag / The Hague
* Hou gerus dit dop - Chagos Eilande word as 'n Brits beheerde kolonie eilandgroep beskou en VSA is betrokke - vir baie onbekende groep eilande maar wat nie regtig aan die Britte behoort nie, of behoort dit? Mauritius sê dis hulle eilande. Die nuutste is dat Australië, Verenigde State van Amerika en Israel Brittanje… Continue reading Chagos Eilande – Den Haag / The Hague
