Grondwet-Constitution Met wie was daar destyds onderhandel vir hierdie boekie wat 'n Grondwet (sogenaamde demokrasie) genoem word en hoeveel demokrasie is in hierdie boekie vervat? "bolsjevisme" - verwys na die ANC se radikale manifesto van 1955. Wie was die voorsitter van die komitees en ook ander komitees? PHOTO/FOTO Chairman of the Constitutional Assembly, Cyril Ramaphosa,… Continue reading Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
Kategorie: Africa currency
Cyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheid
*Cyril Ramaphosa bou voort om sy ryk op die Afrika kontinent te fokus. Hy sal bou aan 'n eie geldeenheid vir die kontinent asook ander handelsbetrekking is ooreengekom. Jare gelede toe Gaddafi nog gebou het aan sy eie ryk in Afrika, word hy vermoor. Daar was baie berigte voor en na sy dood oor hierdie… Continue reading Cyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheid

