* Some of the most effective materials for blocking EMF and RF waves include aluminum, copper, and silver. These materials are highly conductive and can effectively block or redirect electromagnetic radiation. In fact, ANY conductor of electricity will block radio waves, because radio waves are a form of electromagnetic radiation. * G A I A website… Continue reading GAIA – shield protection (EMF) – 5G
Kategorie: 5G
Tesla Towers
* Wie sou ooit kon dink dat sulke torings bestaan en kon bestaan het, juis om almal op alle kontinente te bevoordeel, nie net die begunstigdes in die topposisies nie. Die Tesla torings was hoog en het sowat 187 voet die lug ingegaan. Die basis wat opgerig is, was met hout geraam, maar die reuse… Continue reading Tesla Towers
5G in South Africa
Waarom moet die 5G torings ewe skielik op privaatgrond opgerig word? Nou soek die regering weer geld sodat elke burger in die land beheer en gekontroleer kan word met hul torings wat so naby is. Dit gaan nie net oor die afbreek wat eiendom werd is nie, maar gaan oor gesondheidsredes, en ook… Continue reading 5G in South Africa
Fifth generation – 5G Appeal – Moratorium – health risk – radiation
Almal in Suid-Afrika word reeds blootgestel aan 5G, daar was al vir meer as 'n jaar gelede begin om hierdie honderde/duisende "torings" werklikheid te maak. Nugter alleen weet wie gaan moet opdok nie, aangesien die middelman nie dit aangevra het nie. Sover is dit elite persone en besighede wat dit oprig. Daar moet dringend versoek… Continue reading Fifth generation – 5G Appeal – Moratorium – health risk – radiation



