* Op 24 September 2016 het van die Zoeloes hul 200 jarige bestaan gevier in Zoeloeland of soos dit tans bekend staan Ingonyama Trust. Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloe volk. Die Zoeloes is 'n swart etniese volk of stam (of verskillende stamme) wat saam die Zoeloevolk na ongeveer 1816 geword het. Name en… Continue reading Zulu people – 1816-2016 -200 Years