*
In van die etniese swart en selfs anderkleuriges se kulture is daar heelwat verskille te bespeur. Net soos wat Italianers en Franse burgers verskil met die Russe en Brittanje, is daar heelwat verskille op die Afrika kontinent te bespeur. Daarom woon die hele spul apart, of in trust, kev of tuislande. Afrika is nie uniek anders nie, dit is oral die geval. Die Zoeloe, Tswana, Pedi, Swazi, Xhosa en ander kulture interpreteer sekere gewoontes anders en weg van mekaar. Vir sommige was en is Lobola geskenke wat van een familie aan ‘n ander gegee word, hetsy kontant, pampoen, patats, mielies of selfs ‘n kalf of beeste. Dit is nooit dieselfde nie.

*
Dit verskil ook van die ander groepe soos die Khoi san, Griekwas, Indiërs en Boere. Dit wil sê, dit verskil van kultuur tot kultuur, maar oor die algemeen is dit dieselfde tradisies onder swart volke. Hul tradisioinele funksies wat uitgevoer word, verskil ook van mekaar. Alles hang meestal van besittings en rykdom af. Waarskynlik is dit ook ‘n skatkis of bruidskat van verrassings en verwagtinge wat na weerskante toe beweeg wat families moontlik kan nadertrek of soms wegstoot.
Waar kom dit eintlik vandaan of was dit nog altyd so? Dit kom voor of dit nog altyd bestaan het, maar soms is dinge bietjie gekompliseerd ‘verander’.
Sommige bekendes, wat ‘n prominente rol begin speel het onder vereal die Zoeloe volk, het egter verder gegaan. Lord Shepstone het die 11 koeie tot 16 koeie of meer gemaak, as voorbeeld. Dit bekendgestel indien so iemand met die dogter van die hoofman in die eg verbind is daar geskenk uitgedeel. Hier het Shepstone na homself verwys, maar dit beteken nie noodwendig almal moet dit nou skielik doen of deurvoer nie.
Shepstone is of was nooit ‘n Zoeloe nie, maar is afkomstig uit Engeland (Gloucestershire). Volgens inligting is dit 11 koeie vir die normale huwelike wat plaasgevind het. Daar is egter geen beperking op die geskenke wat ter sprake is veral die Zoeloe kultuur tydens die Britse koloniale tydperk. Indien daar in diepte na die hele scenario gekyk word, kan dit voorkom of die een familie die dogter/vrou verkoop (of omkoop) aan ‘n ander familie. Sommige glo egter nie alles volgens die ‘boek’ van ander meesters nie.
*
Lees gerus meer hier, oor ander opinies – daar is heelwat verskille
https://www.wits.ac.za/curiosity/stories/how-colonialism-bastardised-ancient-rituals.html
*
SHEPSTONE HET ‘N MISSIE GEHAD IN SUIDER AFRIKA
Shepstone het heelwat tale aangeleer en was by meeste van die kulture betrokke. Hy was bewus daarvan wat Labola vir hulle elkeen beteken. Dit was dus nie net by die Zoeloe volk as sulks nie. Sy spore loop regdeur elke BOERE republiek om hul vryheid van hulle te beroof. Hy was ook betrokke by die opstook van die Anglo-Zoeloe oorlog. In hierdie tydperke van Britse oorname en waansin, was hy dus een van die rolspelers en het oral sy bloederige modderspore agtergelaat.
https://www.britannica.com/biography/Theophilus-Shepstone
Die Boere volk daarenteen het nie regtig ‘n vaste geloof of selfs rituele wat plaasvind nie. Vir hulle wat in die eg verbind word, is dit ‘n ernstige saak en is bruidskat of trou geskenke uitdeel tydens hierdie funksie nie ‘n snaakse gedoente nie. Sommige bruide of bruidegomme sal lank voor hul op ‘n troudatum besluit, hul eie besittings na hul eie behoeftes aankoop en gebruik. Trougeskenk is vir sommige families ‘n luuksheid en vir ander is dit weer ‘n bederf wat kan plaasvind.
*
*
Shepstone regulated the number of cows (cattle) not the practice, in a certain way the families are involved, but traditional leaders will receive the gifts at the end
It is stated that Lobola is an African tradition that has been in existence since 300BC, and it is practiced in most of the South African cultures. Different cultures have their own custom laws and views in how they practice lobola, for example; in the Tshwana culture, the ‘Rakgadi’ (the bride’s father’s sister) leads the delegation. Whilst in the Zulu culture, women are not allowed to lead the process but this does not mean that their voices are completely excluded.
It was explaind it is a token of appreciation from the groom’s family to the bride’s family. In the olden days the groom’s family would give the bride’s family anything that was of value to them such as a spear.
Different cultures across South Africa believed that animals are also spiritual beings. The gifting of a cow to the bride’s family signified the spiritual connection forming between the two families. It was not seen as an economic way of benefiting, but rather a spiritual acknowledgement and affirming of two families coming together. Historically the Nguni tribe placed importance on the practice as they saw it as a continuation of their lineage. Their own believes of tradition and culture.
Sadly, colonialism has played a significant role in changing the way lobola was practiced, which in turn has influenced its current perception and practice. When Natal was under British rule and led by Lord Shepstone, he enacted a rule that rationed the number of lobola cows which stipulated that 11 cows for an ordinary man, 16 for headman and more for Chiefs and Kings
https://www.artofsuperwoman.com/2021/10/22/lets-talk-about-lobola/#:
https://mg.co.za/article/2016-01-05-the-great-lobola-disappointment/
*
Persone wat dink of reken aparte gebiede is afgebreek in die sogenaamde demokrasie. Dit is nie, want daar was na 1994 heelwat grondeise onder die anc wetgewings, waar meeste swart, khoi san en griekwas hul gebiede kwansuis teruggeëis het met kompensasie soos geld, saad, trekkers, produktiewe plase ensovoorts. Alles onder aparte wetgewings. Van die volke en stamme bly steeds apart in hul eie Trust of KEV (CPA) gebiede. Meeste van die ou Tuislande en Britse kroongebiede, het na 1994 ontpop in Trust of KEV (CPA) waar die etniese stamme hul kulture uitleef. Daar is selfs kultuurhuise geskep. Alles en al die leiers word deur belastingbetalers betaal en vergoed. Afsonderlike gebiede bestaan al lankal reeds, niks is nuut onder 1994 of self voor dit nie. Die Britte het dit saam swart en ander leiers geïmplementeer.
Lord Shepstone in Britse Kolonies
Apartheid 1854
Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA
2022-2024 Salaries of Traditional leaders
2026 Salarisse-Salaries Parliament
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
Mfecane, Dfecane, aparte gebiede
Gewapende grondbesetters in SA
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Labola in etniese kulture verskille […]
LikeLike