*
Tydens die opgrawings in die gebied, is daar ongeveer 37 gesinkte skepe van verskillende soorte en groottes ontdek wat dateer uit die tydperk van die vyfde tot die 11de eeue, die grootste Middeleeuse gesinkte skeepsversameling ter wêreld. Daar kan moontlik nog meer wees, tyd sal leer.

*
Terwyl die skeepswrakke belangrike inligting sal verskaf oor Bisantynse skeepstipologie, skeepsboutegnologie en die evolusie van hierdie tegnologieë, dink die navorsers dat die skepe moontlik in die hawe gesink het as gevolg van ‘n natuurramp soos ‘n sterk storm of tsoenami of dalk ‘n aardbewing. Of andersinds ‘n onverwagte aanval.
Van die skepe lyk nog in ‘n mooi toestand.
Dit is waar die treinstelsel vorm aangeneem het, min wetende dat daar soveel skatte begrawe is. Lees meer daaroor:
*
Aardbewings veroorsaak ook tsoenami’s.
Die vraag is egter die hoë risiko van aardbewings in die omgewing wat dalk ‘n groot probleem kan word sou daar heelwat treine die stelsel gebruik. Aardbewings kan nie uitgesluit word uit sulke projekte ondergronds nie. Die ander sy is al die historiese ontdekkings wat diep weggebêre is.
Verseker was daar oponthoude.
Die projek moes al in 2010 voltooi gewees het, maar soos daar gegrawe is vir die tonnel is daar belangrike historiese en geskiedkundige fondse uit die verlede gemaak. Dit kan nie verberg word nie, want daar is heelwat inligting daaroor.

Dit is ‘n groot area so groot soos 10 voetbal velde. Dit dateer terug uit die tydperk toe die landstreek as Konstantinopel bekendgestaan het. Verskeie dierlike en menslike oorskot is al opgegrawe sowel skeepswrakke, ‘n antieke hawe met ‘n hawemuur.
*
Die Marmaray tonnel projek
Vervoer via trein – 67 kilometers lank
*
Die opgrawings het die eerste spore van beskawings uit verskillende tydperke gevind, insluitend die geraamtes van die eerste Istanbuliete, 8 500 jaar oue voetspore, die hawe van Eleutherios (Theodosius), ‘n hawe bekend in wêreldliteratuur, maar sonder spore wat tot dusver gevind is, die wêreld se grootste Middeleeuse gesinkte skeepsversameling, asook 60 000 dierebeendere van 57 spesies en plantfossiele.
*
The excavations have found the first traces of civilizations from different periods, including the skeletons of the first Istanbulites, 8,500-year-old footprints, the Harbor of Eleutherios (Theodosius), a port known in world literature but with no traces found so far, the world’s largest medieval sunken ship collection, as well as 60,000 animal bones of 57 species and plant fossils.
When the excavations were expanded in the area, approximately 37 sunken ships of various types and sizes that date back to the period from the fifth to 11th centuries were also discovered, the largest medieval sunken ship collection of the world.
While the shipwrecks provide important information about Byzantine ship typology, shipbuilding technology and the evolution of these technologies, the researchers think that the ships may have sunk in the harbor as a result of a natural disaster such as a strong storm or tsunami.
*
Olifantfossiele wat in Yenikapı gevind is tydens die Marmaray-opgrawings wat by die Istanbul Universiteit se Osteoarchaeology Research Centre, Istanbul, Turkye, Nov. 5, 2015. (AA-foto)

Elephant fossils found in Yenikapı during the Marmaray excavations on display at Istanbul University’s Osteoarchaeology Research Center, Istanbul, Turkey, Nov. 5, 2015. (AA Photo)
*
*
Bronne en verwante inligting
Qassim Soleimani – Syria – Iran – Turkey – Russia
Kurdish in shock – human violations by various countries – war crimes
*