Suur miere – Acid Ants

*

Hul weermag was groot, gedissiplineerd en aanvallend om hulself en omgewing te beskerm.   Hul arsenaal is geniepsig en skerp, duld geen aanvalle nie en het hul eie meganismes in plek wat hulle gebruik.   Kennis is mag –  leer by die miere en word wys hoe gebruik hul die son in hul guns, hoe hard hul werk en het ook nie verskonings om onder ‘n koelteboom te gaan rus nie.   Werk is hul prioriteit om selfversorgend te wees.   Hul is altyd gereed vir enige aanval.

Image result for ants nests and acids

*

Loer gerus na die beeldmateriaal wat baie interessant hoe hul hul eie beskerm en mekaar om elke hoek en draai bystaan.

Sekere miere bly ‘n aanwins vir die omgewing en mense.  ’n Aantal mierspesies produseer suur in ’n gifklier in hul buik om op vyande te spuit. Nou blyk dit dat hulle ook die suur drink om patogene in hul kos dood te maak. Omdat hierdie miere dikwels kos opgooi om hul medewerkers te voed, help dit om te voorkom dat siektes in kolonies versprei.

Daar is ‘n duidelike voordeel uit hierdie verskynsel en situasie, is deur Liselotte Sundström genoem by die Universiteit van Helsinki, Finland, wat in 2015 berig het dat miere selfmedikasie neem om swaminfeksies te bekamp. Dit is egter nie duidelik of die miere aktief uit die klier drink nie, sê sy, en of dit per ongeluk gebeur terwyl hulle hulself versorg.

Simon Tragust aan die Universiteit van Bayreuth in Duitsland en sy kollegas het gevind dat spesies soos die Florida-timmermier (Camponotus floridanus) die suurheid van hul maag verhoog deur suur te sluk nadat hulle geëet het. As miere verhinder is om rond te buig om hul gifkliere te bereik, was suurvlakke laer.

*

Die Eurasiese jay (Garrulus glandarius) is ‘n soort passerine-voël in die kraaifamilie Corvidae.

Eurasian Jay - eBird

In ‘n artikel word genoem  ’n Europese jay het die nes ontdek. Maar die voël word begroet deur ‘n verdedigende aanvallers en leër. Die kwaai miere stort ‘n mieresuur uit. Dit is egter net waarna die voël gesoek het. Die suur is ‘n kragtige natuurlike insekdoder om parasiete op sy verekleed weg te hou.

’n Bosmiernes in die dennewoude van Noord-Duitsland is ‘n groot, koepelvormige nes wat ‘n bestendige temperatuur vir die miere bied om hul kleintjies groot te maak, en hulle handhaaf dit op ‘n vernuftige manier. Hulle sonbaai behoorlik. Hulle swart liggame dien as stoorverwarmers, wat die son se warmte absorbeer, wat hulle terugneem om binne-in die nes vry te laat.

*
*
*
*

A number of ant species produce acid in a poison gland in their abdomen to spray at enemies. Now it turns out they also drink the acid to kill pathogens in their food. Because these ants often vomit up food to feed their co-workers, this helps prevent diseases spreading in colonies.

There is a clear benefit from this phenomenon was said by Liselotte Sundström at the University of Helsinki, Finland, who in 2015 reported that ants self-medicate to fight off fungal infections. However, it isn’t clear whether the ants actively drink from the gland, she says, or whether it happens accidentally as they groom themselves.

Simon Tragust at the University of Bayreuth in Germany and his colleagues have found that species such as the Florida carpenter ant (Camponotus floridanus) increase the acidity of their stomachs by swallowing acid after eating. If ants were prevented from bending round to reach their poison glands, acidity levels were lower.

https://www.newscientist.com/article/2234508-some-ants-disinfect-food-by-drinking-the-acid-they-spray-at-enemies/#ixzz6mwsi0lxz

*

A wood ant’s nest in the pine forests of northern Germany. This large, dome-shaped nest provides a steady temperature for the ants to raise their young, and they maintain this in an ingenious way. They sunbathe. Their black bodies act as storage heaters, absorbing the sun’s warmth, which they take back to release inside the nest.

A European jay has discovered the nest. But the bird is greeted by a defensive army. The angry ants discharge a shower of formic acid. It’s just what the jay was after. The acid is a powerful insecticide which rids its plumage of parasites.

https://www.britannica.com/video/180428/nest-ants-formic-acid-jay

*

Image result for ants nests and acids

*

While most animals flee from a fire ant’s lethal venom, the tawny crazy ant simply has a quick acid bath and comes back for more.

*

Nog ‘n woedende geveg en uitwissing, wat wys hoe staan hulle mekaar by en beskerm mekaar.   Wie het agter al die aanvalle gesit?

Laat mens aan ‘n rooikappie en wolf dink.

In the darkest corners of the Dark Lands lives the most beautiful looking #Pheidole nest. The Pheidoles have been living here peacefully since a long time. However since a few days the colony is on high alert. They have been finding many of their workers wounded and defaced. When the whole colony searches for the one behind the gruesome act, they come across a termite soldier, who was perhaps separated from his own colony. The #termite soldier is angry and attacks any #Ants who come close to him. Want to know what happens next??

1 gedagte oor “Suur miere – Acid Ants”

Lewer kommentaar