Four 25-seater buses of foreign nationals back to Lebombo Gate

This is not the first case, not the last one and not a strange phenomenon.    The question is, since 1994 already we have a government that wanted illegals and immigrants in the country.    Otherwise,  why do we have so many illegals in the country. Some arrive at a “legal” gate but are turned away.   They simply walk one kilometer further down in the bushes and cross where no boundaries exist. It comes from there are leaders who want to declare the whole of Africa as one country and control the whole “new African country” and also the estimated 1.3 billion inhabitants. How much immigrants are illegal is also an open question – 40 million +.   And how many of them are illegals from China?


This was confirmed by Solange Soares, spokesperson of TRAC N4.    TRAC N4 manages the N4 toll-route starting from Solomon Mahlangu off-ramp in Tshwane, Gauteng, to the Maputo Port in Mozambique.

Rumours that the group landed at O.R. Tambo International earlier where they were denied entry into the country and that they then boarded a plane to Maputo International Airport where they travelled by bus to South Africa could not be confirmed.

The buses were escorted by members of the police and briefly stopped next to the road near Malelane where refreshments were delivered to them.

Editor of Lowvelder newspaper in Mbombela, Tarina Coetzee, followed the convoy and said confusion started here when some of the Japanese nationals brought it to the attention of the police that Japan was not on the list of countries banned from entering South Africa. They demanded to be released.

The convoy arrived at the border at 16:20 where further confusion unfolded. An official at the Lebombo Border Gate confirmed that the group entered the country through that gate at around 09:00 this morning and that they did go through passport control.

“They are in the country legally and we do not understand why they were brought back here,” the official said.

A group of Economic Freedom Fighters (EFF) members who were waiting for the group of foreign nationals at the Lebombo Gate said they received information about the group who entered the country this morning and alerted authorities. At the time it was believed that it may be Chinese tourists.

Image may contain: 1 person, standing and outdoor

*

The group stayed in their buses at the border until authorities could come to a decision whether they had to return to Mozambique or be allowed to visit South Africa.

The national broadcaster in Japan, NHK, today announced they had 1 055 cases of domestically transmitted cases of coronavirus, which was up 40 from yesterday. The number passed the 1 000 milestone on Saturday, 21 March, as the nation battles to avoid a health crisis ahead of the Tokyo Olympics.

The official national tally does not include the 712 cases of infections from a cruise ship moored near Tokyo last month.

This is a developing story and updates will be provided as the fate of the group is clarified by authorities.

Image may contain: 1 person, standing, tree and outdoor

 

*
*
*

Van die tonele in die foto’s is baie verdag en kom verdag voor.  Daar is sommige “besoekers” wat gesigbeskerming dra (vir die wis en onwis), maar daar is ook Suid-Afrikaners met geen gesigbeskerming nie.   Vandag gaan daardie persoon huis toe, en stel al hul familielede bloot as daar wel ‘n positiewe geval was in die 4 busse.   Niemand weet nie.   Te laat vir trane as die virus so oorgedra word.   En was hierdie groepe by O R Tambo gewees wat nou skielik met busse hul intog in SA binneval?

*

Hierdie is geen vreemde verskynsel nie, dus waarom het ons dat soveel onwettiges in die land sedert 1994.   Sommiges kom by ‘n “wettige” hek waar bemanning sit, maar word weggewys.   Hul loop eenvoudig een kilometer verder en loop oor waar geen grense bestaan nie.    So kom van hierdie mense te lande in ons dorpe en veral op plase, stel ook boere bloot aan veral moorde, aanvalle, misdaad, siektestoestande.

Is boere dan horende doof en stokblind dat hulle nie die werklikheid in die oe staar nie.   Dis eenvoudige feite, moenie onwettiges in diens neem nie.  Hetsy besigheid of plaas.   Dis nie die gesondheid werd nie – en sien die getal moorde wat plaasvind op plase.

Die kommunistiese regering gaan niks doen as boere alles ignoreer want elkeen wil bietjie meer geld maak en koste bespaar.  Inteendeel, hulle sal dit ook “bevorder” dan weet hulle die plaas, eiendom en besigheid beland in vreemde hande.   Ten koste van u gesin wat aangerand, vroue en dogters wat verkrag word, moet dit nie doen nie, nie vir ekstra geld nie.

Moenie die regering blameer as daar duisende onwettiges werksaam is nie, blameer uself as daar iemand in die huis ronddwaal met ander soorte siektes waarvan ons later eers bewus is.  Neem eie volksmense in diens wat ten minste wettig is om hier te werk.   Inteendeel diegene wat inkom, is nie altyd suiwer motiewe om ‘n inkomste te kry nie.   Sommiges raak gemaksugtig, terwyl vuurwapen in kluis is, word gesin aangerand, verkrag en uitgewis.

Dus, wie help volksuitwissing aan?   Die vraag word aan al my mede volksgenote gevra.   Hou op om spioene te huisves in eie geledere.

Nog ander redes , sommige bekend ander is opinies en gevolgtrekkings as gevolg van leiersoptredes  …

Dit kom daarvan as daar kommunistiese leiers is wat begeer om die hele Afrika as een land te laat verklaar en die hele “nuwe Afrika land” te beheer en ook die beraamde 1.3 biljoen bewoners.   Hoeveel onwettig is, is ook ‘n ope vraag.     Afrika is baie ryk aan verskillende soorte minerale en elke sterk moontheid sal hul slagtande inslaan waar hul kan om dit in te palm, nes Engeland gedoen het voor 1900.  Vandag word ons die skuld gegee vir ander se dade.

>

Die vraag is, gaan China of selfs Japan in die tyd van die Corona virus enige toeris so toelaat onder die “omstandighede”?    Hoeveel van hierdie mense is dalk nie draers van die virus en ons moet onsself daaraan blootstel.

Ons as Suid-Afrikaners  as lede van die publiek gee nie opdragte aan hulle regerings as daar ‘n verbod geplaas word om nie te reis nie.  Inteendeel is daar reeds ‘n verbod op baie lande om na Suid-Afrika te reis en is daar reeds vliegtuie teruggestuur na land van herkoms.

Soos in die berig genoem is, is dit nie onwaarskynlik dat die wat weggewys is op O R Tambo na Mosambiek gegaan het terug na China of Japan, maar eerder om so die land in te kom met busse, want hulle weet ons het nie grensdrade of bemande grense/poste nie.

Dis mos maklik laat die lugrederye die name maar bekendmaak aan die owerhede en sodoende kan gesien word of dit dieselfde persone is.    Wees ‘n slag eerlik met die publiek hieroor, waarom moet alles geheim wees?   Word paspoorte nie gestempel dat hulle weggewys is nie, veral indien dit waar is, waarom is hul angstig om die land binne te kom?   Om nog virusse te kom plant?    Hulle is nie hier om ons ekonomie op te hef nie.

Die regering is al vir etlike jare hiervan bewus en laat miljoene onwettiges in die land inkom ons ons of te besteel of siektes te versprei.     Ons bly in ‘n misdadige land en aanvalle en moorde vind daagliks plaas.  Wie vermoor wie in die land, want duidelik kom misdadigers skotvry en vlug landuit.

Die vraag is, word ek as Suid-Afrikaner so toegelaat in enige oosterse land op die oomblik of selfs Europa, waar die “virus” steeds mense se gesondheid aanval en selfs sterftes tot gevolg het.

Alle grensposte behoort beman te word, grensdrade moet weer in werking kom soos voor 1994 en deur die weermag opgepas te word.    Daar is duidelik ‘n tekort aan opleiding en gebrek aan wilskrag om ‘n land en sy mense te beskerm.

Die regering het baie geld, hulle kan gerus al daardie geld wat so gesteel is (word) gebruik hiervoor , want dis nie hulle geld nie.

Betaal die weermaglede wat die diens kan en wil verrig of is die regering bang om die gesondheid van ons mense eerste te stel?

Die regering het sedert 2009 oor die 30000 soldate opgelei , wat het van hulle geword – toevallig is van die in beheer ook in China opgelei.   Dis net te toevallig.

Lui Narysec soldate ‘n klokkie?

Een gedagte oor “Four 25-seater buses of foreign nationals back to Lebombo Gate”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s