Steenkool – Coal – steam trains

 

Eskom ons is nie dom nie – ons ken al die “rympies”(verskonings) uit ons kop uit.   Afgesaagde stories van Eskom is aan die orde van die dag, as dit nie nat steenkool is nie, is dit beendere wat hul pla.  Hoekom sit die mense dan in beheer as hulle dit nie kan bedryf nie of as hul glo daar is beendere onder die aanleg – daar is nie net en voorsiener van elektrisiteit nie.    Ons weet almal dis ‘n spul leuens.    Dit gaan ver terug, verby die Luthuli huis … en die HOP(RDP) huise se fondasies is nog nie klaar nie en die mamas bedel by die VBS bank vir hul pensioen.

Image result for Luthuli House zulu shooting  1992

 

*

Wie kan onthou van die “Chancellor House” en Hitachi skandaal van die ANC?   of daardie voorvadergeeste wie se bene erens is?   Waar gaan al die finansies heen wat vir onderhoud van Eskom moes gegaan – en wie stem vir die ANC ?  Die beloftes van HOP huise en geen elektrisiteit.   Waar is al die geld van die miljoene HOP huise?

*

One resident is Phetheliphi Dhladhla (94), who lives with her grand- and great- grandchildren (2018).   (photo)   Phetheliphi said a foundation for her RDP house was built five years ago, but no other construction work has been done since and she continues to live in a mud house with her family.   She said she is one of the first people in the area who applied for a government house, but her house remains incomplete while others in the area, who applied with her, have moved into their RDP houses.

https://www.news24.com/SouthAfrica/Local/Maritzburg-Fever/rdp-houses-remain-unfinished-for-years-20180117

*

The Hitachi Scandal

The group, who paid billions to supply Medupi’s boilers, admitted that they made improper payments to the ANC’s investment company, Chancellor House, to the value of $6 million in the process leading up to the tender being awarded. They were slammed for what is described as a “lax internal control environment” that allowed millions of dollars to flow to Chancellor House that helped secure government business.

*

Medupi delays blamed on “ancestors”

The Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities (The CRL Commission) did little to ease the public distrust of Medupi. Chairperson Thoko Mkhwanazi said that the site was ‘cursed’, due to it being built near a burial ground. How Scooby-Doo is that?

“It’s the bones underneath and in the vicinity. Some of the graves were destroyed there. The belief systems of some people will tell you that this Medupi dream of yours will never happen. It will be another 10 years.”

https://www.thesouthafrican.com/news/where-is-medupi-stage-6-load-shedding-eskom-se-push/

*

En soms reen dit ook, of soms baie, soms as die trokke in Richardsbaai of na Maputo onderweg is, word al daardie steenkool nat as dit uitgevoer word.

Dan pla dit ook niemand as die steenkool nat is nie.

Five 21Es entering with a 200 wagon coal train the yard of Ermelo, South Africa.

Vanaf Delmas – en dit reen ook in die video

*

Wat het ons in die ou dae gemaak toe dit net steenkooltreine was, of meestal en reg langs die engin, sit die steenkooltrok waarvan die vuur gemaak word.  En snaaks daar was nooit probleme om die steenkool te laat brand nie.

Terwyl steenkool wag om uitgevoer te word in RBCT reen dit ook soms vir dae aanmekaar en tog, het dit geen invloed om die nat steenkool uit te voer nie.

Image result for coal in rain richards bay harbour

**

watch …

This is a Cutaway Steam Locomotive that is located inside the museum at Steamtown NHS. This cutaway engine illustrates how a steam locomotive operates and what the inner workings look like.

**

Stoomtreine oorsee se steenkool is ook nie bedek nie…  twee treine gelyktydig, merkwaardige gesig.

https://www.youtube.com/watch?v=78Rl6BWoQp0 *

 

Fire sparks of Steam in Sandaoling Coal Mine Railway China

Een gedagte oor “Steenkool – Coal – steam trains”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s